Welkom by die webblad van die Gereformeerde Kerk in Suid Afrika
Gemeente Eden
Ons glo dat die Here Jesus Christus aan die kruis gesterf het, vir ons sondes betaal het en weer opgestaan het sodat ons saam met Hom kan heers in Sy koningryk.
Web Ontwikkeling deur Christo Fouche Internet Dienste